RUSTTIEK

RUSTTIEK TYE:

Dinsdag:  12:30 - 14:30
Woensdag:  07:00 - 08:00
Donderdag:  16:00 - 17:30

KONTAK:
Mev. Ronnie Robbetse
073 087 3377 | 021 873 3597
Epos:  rusttiek@hugorust.co.za

BESTEL SO:

Laai die bestelvorm af (sien onder), vul dit deeglik in, en epos u bestelling
met die bewys van betaling aan :  rusttiek@hugorust.co.za

  • Bestellings kan vir u kind gegee word indien hy/sy by die skool is.
  • Omruilings kan gedoen word en/of u kind kan gepas word.
  • Alle pryse is onderhewig aan verandering.
  • Bestellings sal in die oggend verwerk word.

2DE HANDSE KLERE:

  • 2de handse klere welkom vir herverkoop.
  • 2de handse klere te koop.
  • Reënbaadjies:  Indien u 'n 2de handse reënbaadjie het wat nog in n goeie toestand is, kan u dit by Rusttiek kom ruil vir n ander grootte (ook 2de hands), in min of meer dieselfde kondisie. 
Laai gerus Russtiek pryslys en bestelvorm hier af:   Hugo Rust Rusttiek Bestelvorm 2018-2019

BETALINGS

  • KONTANT:  Rusttiek winkel
  • KAART: Ontvangs / Rusttiek
  • ELEKTRONIESE BETALING:
    Bank:  FNB
    Rek no: 6212 865 9937
    Verwysings:  U reknr + "klere" , bv: LU874 klere